Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kom ons vat die Langpad
Kurt Darren
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Eendag op 'n langpad na nerens het my wรชreld net gaan staan ek vertel jou my storie
Diep in my gedagtes met jare van verlange in haar oรซ het sy daar gestaan
Sy was daar met die wind ver van voor Met 'n ketting om haar hart in 'n wรชreld van onsin
Sy was daar met die son in haar oรซ
In 'n doodgeloopte straat kon ek haar woorde net nie glo nie
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wรชreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wรชreld weer sin
Eendag op 'n lanpad na erens het my wรชreld weer begin en dis nou my storie
Sy's nog daar en sy ry op die wind
Met 'n rigting in haar hart het sy ons wรชreld weer laat opstaan
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Na 'n wรชreld waar net ek en jy bestaan
Soos 'n opgemaakte storie
Niemand sien ons niemand hoor nie
Gee jou hand ek is op pad gaan jy saam
Kom ons vat die langpad na 'n vergelee droomstad
Dis die pad waar ons van voor af kan begin
Ons vergeet van die verlede kom ons gee mekaar 'n rede
Op die langpad maak die wรชreld weer sin En die oomblik is hier ons kan aan die sterre gaan raak
En die oomblik is hier ons is nou vir ewig
Op die langpad loop ons saam

ย