Skip to content

Yo Nax

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Yo Nax turn it up to the max I wanna go groot come on let's go Yo Nax you gotta pump these tracks die kinders soek nog 'n banger van 'n track Yo Nax sit die beat in Turbo klap hom in rat it's time to roll Yo Nax bring the bassline back, all the haters chew my sack Hierdie beat is wagyu beef ons eet nie polony jy sluk net jy kou nie want jy is 'n jabronie Hierdie beat is dangerous En die bassline is ridiculous En die mense is marvelous Vanaand bring ons die Legehness Dans tot jou voete breek Yo Nax only time we relax is late at night when we counting stacks Yo Nax we will pump the tracks till Zuma pays the money back Yo Nax go mal mad max I mean kak groot soos die IMAX Yo Nax bring terug die beat die mense soek kak lekke musiek Hierdie beat is dangerous En die bassline is ridiculous En die mense is marvelous Vanaand bring ons die Legehness Straight van die dal af met die nack vir die Kom altyd hond uit, Hoe, ek attack n beat Eks actually die kalmste van rappers hie Maar op 'n Nax beat maak ek dit n catastrophe You nuh, nuh, nuh Nax ek is hie vir nog jinne nuh Gee nog n bietjie tracks vir my hie bi bi bi bi binne wuh Early are you fine, you're hakkling there binne wuh My vtec flow bra, eks vinnig in die limiter Dies maar gevaarlik voel die gees Baba gooi jou hips kant tot kant doenit weer Die manne se beats slaan so hard die goete neek Skare op aarde, so dans tot jou voete breek Gooi rooi vir dit want is dangerous Nooi n nooi dis hoe al die boys lywe ruk Ahoy boy jy weet ons drop die banger favourites Yo Nax ek is uit Duidelk Hierdie beat is wagyu beef ons eet nie polony jy sluk net jy kou nie want jy is 'n jabronie Hierdie beat is dangerous En die bassline is ridiculous En die mense is marvelous Vanaand bring ons die Legehness