Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Kwaaitjie
Prop
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Oe, kwaaitjie, ek sรช vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Lippies rooi, hare mooi, alles sit op die regte plek my nooi
Oe, kwaaitjie, ek sรช vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou
Lippies wyn, lyfie klein en daai jeantjie sit so styf
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol tandjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai dingeling sal jy moet laat staan (Kwaatjie, kwaatjie)
Oe, kwaaitjie, ek sรช vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Jy hou van draai, dis lekker kwaai, al die regte blare in jou slaai
Oe, kwaaitjie, ek sรช vir jou, 'n man se bloeddruk sal nie hou
Dis lekker kry, ek en jy en daai jeantjie sit so styf
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol tandjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai dingeling sal jy moet laat staan
Daai dingeling sal jy o kwaatjie maraatjie liefste ding
Hoe nou gemaak met die dingeling, dodoem, doedwa, die trombors klop
Hoe nou gemaak met die ligte kop
O kwaatjie maraatjie liefste ding, hoe nou gemaak met die dingeling
Dodoem, doedwa, die trombors klop
Hoe nou gemaak met die ligte kop (Dodoem)
Kwaatjie, ek sรช vir jou, jy't alles wat 'n jong man sal laat trou
Maar daai dingeling, sal jy moet weghou
Kwaaitjie maraatjie
Vol dinge en vol tandjies
Kwaaitjie maraatjie
Daar's min wat ek nie van jou like nie
Kwaaitjie maraatjie, wat sal ons maak
Daai dingeling sal jy moet laat staan
Daai dingeling sal jy moet laat staan