Mis Oor Die See
Die Heuwels Fantasties; Arno Carstens
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wรชreld is klein
Ek dink aan jou
Ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wรชreld is klein
En ek dink aan jou
En ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou
Meer luister en nie stry nie
Vry en nie baklei nie
Meer luister en nie stry nie
Vry en nie baklei nie
Jou kaleidoskoop oรซ
Kan deur my sien
Ek kan nie my gesig voel nie
En die ligte sal ons huis toe volg
Dis ons teen die wรชreld en
Die wรชreld teen ons
Nou kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Nou kyk ons na die sterre Met jou sonbrille aan
Kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre
Kyk ons na die sterre met jou sonbrille aan
Die mis oor die see laat my hart pyn
Ons is grootmense en die wรชreld is klein
En ek dink aan jou
En ek dink aan jou
As ek probeer om op te hou
Dink ek nogsteeds aan jou
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn
Die mis oor die see laat my hart pyn