Skip to content

Beweeg

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

My hart is lank verlate My lyf is moeg en seer My blomme soek haar water Terwyl ek val probeer ek keer My vingers wil breek Het ek haar hart in die wolke Want niks kan binne my groei nie My wese le in stof En as ek my lus verloor vir lewe Dan was daar iets wat om my sweef En ek sien jou gesig En ek voel weer die lug So kan ek sit op my hurke,eks bekommerd en bleek Ek verdwaal in die son waar niemand niks van my weet Beweeg my voorentoe ek smeek Ek soek haar oe om my te help om deur die storms te breuk Syt my voete laat smelt om my op te beweeg Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek Al lewe ek al my jare Al gee ek als vir liefde weg En ek verkoop my laaste hoop om jou lyf te vang Al mis ek weer en dis my skuld as jy breek Jy breek my hart in die wolke So kan ek sit op my hurke eks bekommerd en bleek Ek verdwaal in die son waar niemand niks van my weet Beweeg my voorentoe ek smeek Ek soek haar oe om te help om deur die storms te breuk Syt my voete laat smelt om my op te beweeg Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek Beweeg my voorentoe ek smeek