Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
jou seer is die brug na iemand anders se hart
Straatligkinders
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Aleen sit hy en haat homself
Hy wens die seer het nie so diep gedelf
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen?
Om hom te leer van my verlede,
so vol pyn en leed
En hoe ek weet dit was vir 'n rede
Hoe anders sou? Hoe anders sou ek gegroei het?
Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lรช in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
En jy kan 'n verskil maak met jou seer
Die trane rol van haar wange af
Sy wens die mense wil net ophou lag
Wat kan ek doen?
Wat moet ek doen om haar te wys dat
Sy is beeldskoon net daar soos sy is
As almal dood is, wie gee om oor jou gesig?
Die ironie is die uiterlik is tydelik
Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lรช in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
en jy kan 'n verskil maak met jou seer
Jesus eks dankbaar vir die pad
wat ek gestap het hand en hand
deur die stryd, help my dat ek
ander kan help om te wees wie hulle moet wees,
eks nie beter as ander nie
net omdat ekke jou ken nie,
Jys universiel en tog persoonlik!!!
Almal ken van seer
Almal stel teleur
Die geheim lรช in die verhoudings
Wat jy met die mense rondom jou het
en jy kan 'n verskil maak met jou seer
Jesus eks dankbaar vir die pad
wat ek gestap het hand en hand
deur die stryd, help my dat ek
ander kan help om te wees wie hulle moet wees,
eks nie beter as ander nie
net omdat ekke jou ken nie,
Jys universiel en tog persoonlik!!!
ย