Skip to content

Moenie

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek het n foto van jou op die tafel langs my bed Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie Ek lees elke boodskap wat ek van jou het Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie Ek vra teveel vrae oor hoe dit met jou gaan Ek weet ek moenie, ja nee ek moenie Ek kan nie asem kry waar ek voor jou staan Ek weet ek moenie, ek weet ek moenie Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou Alles kom altyd terug na jou, terug na jou So hard soos ek probeer ek kan dit net nie keur Alles kom altyd terug na jou, terug na jou Ek droom heel nag deur oor wat ek nog wou sรช Ek weet ek moenie, ja nee ek moenie En al die soene wat nog tussen ons twee moet gebeur Ek weet ek moenie, ek weet ons moenie Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou Alles kom altyd terug na jou, terug na jou So hard soos ek probeer ek kan dit net nie keur Alles kom altyd terug na jou, terug na jou Hoe kan ek aanbeweeg, alles weer heroorweeg jou al agter los. Jy het my hart en alles wat ek is, is niks nie sonder jou oh-oh-ohh Eh- eh- ehh Eh- eh- ehh Oh-ohh Oh- ohoho Alles kom altyd terug na jou, terug na jou So hard soos ek probeer ek kan dit net nie keur Alles kom altyd terug na jou, terug na jou Want alles kom altyd terug na jou, terug na jou