Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
10 Uit
Brendan Peyper
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Eendag toes jy daar, twee keer moes ek jou vra
En my derde wens het jy geraak
Vier seisoene wat vyfde mensies saam,
Saam met jou wil ek n nooit te praat, Maak my sesde sintyg wakker,
Jy's my sewende wรชreld wonder
Agt kan beter, nege nog te min vir jou
Tien, tien, tien uit tien as ek jou sien
Tien, tien, tien uit tien wat jy verdien (wat jy verdien)
Kan nie beter, kan nie mooier, kan nie lekkerder vir my nie
Tien, tien, tien uit tien as ek jou sien (as ek jou sien)ร2
Eenkeer nooit genoeg
Twee keer moes ek kyk,
Jy was so mooi op daardie derde date, Vuur ons tye saam,
Vyf duisend sterre skryf jou naam en ek weet dit is nie genoeg vir jou
Maak my sesde sintyg wakker,
Jy's my sewende wรชreld wonder,
Agt kan beter, nege nog te min vir jou
Tien, tien, tien uit tien as ek jou sien
Tien, tien, tien uit tien wat jy verdien (wat jy verdien)
Kan nie beter, kan nie mooier, kan nie lekkerder vir my nie
Tien, tien, tien uit tien as ek jou sien ร2
Jy breuk die rigter skaal uit se naalte uit Die
termometer kook, soos jy dit stook, Jy laat die skote klap,
Jy laat die record spat, jy slaan die ligte uit
Tien, tien, tien uit tien as ek jou sien
Tien, tien, tien uit tien wat jy verdien (wat jy verdien)
kan nie beter kan nie mooier kan nie lekkerder vir my nie
Tien, tien, uit, tien as ek jou sien (as ek jou sien)
Tien, tien, tien uit tien as ek jou sien.
ย