Skip to content

My Diefie My Duifie

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Al sรช jy my songs maak jou blou. Al lag jy vir my in jou mou. Al sรช jy ek word jou heel grootste las. Jy laat my onthou hoe dit was. Al skoffel jy voor my verbei. Op liedjies van Elvis en Ge Hier staan ons aleen Is ek vir jou vreemd My liefie, my lyfie. My diefie, my duifie ek bly. Al plaas jy 'n wag voor my mond. Al vryf jy nog sout in die wond. Al soen jy vir die Springbok span. Al doen jy dit als, want jy kan. Al skoffel jy voor my verbei. Met Stoffel en Elvis en Gรฉ. Hier staan ons alleen. Hier staan ons alleen. Is ek vir jou vreemd. My liefie, my lyfie. My diefie, my duifie ek bly. Instrumenteel My liefie, my lyfie. My diefie, my duifie ek bly. Hier staan ons alleen. Is ek vir jou vreemd. My liefie, my lyfie. My diefie, my duifie ek bly. Elvis sing My liefie, my lyfie. My diefie, my duifie ek bly.