Skip to content

Tien Jaar

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek was neรซntien jaar oud en Bruin gebrand in die son Jy was net uit die skool En jou hare Strale van god Mens hoop en mens bid Maar jou kinders Brand in die son Ek wonder wie ek al verraai het Daar's keure wat ek dit bedoel het Ek wens ek kon haar weer Ek wens ek het jou Daaruit kom haal Ek wens ek kon vir tien jaar Die lewe met jou bou Ek wens ek kon Ek wens ek het jou Daaruit kom haal Ek wens ek kon vir tien jaar Die lewe met jou bou Wat van nou Ooh, wat van nou Ooh, ooh, ooh, ooh Ooh, ooh, ooh, ooh Ons het ouer geword en My krake wys in die son Daar's nog jonk in jou oรซ maar Ek kon nog nooit daaraan vat nie Mens hoop en mens bid Maar jou kinders Praat names god Ek wonder wat ons moes geleer het En wat ek gevat het As ek moes gegee het Wat van nou Ooh, wat van nou Ek wens ek kon haar weer Ek wens ek het jou Daaruit kom haal Ek wens ek kon vir tien jaar Die lewe met jou bou Ek wens ek kon haar weer Ek wens ek het jou Daaruit kom haal Ek wens ek kon vir tien jaar Die lewe met jou bou