Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Beste Vriende
Laurika Rauch
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Soos
Middernagstiltes
En lomerige winde
En nog baie meer
Soos
โn Aand met helder sterre
En die soet geur van blomme
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met โn vriend soos jy
Maak dit tog regtig nie saak nie
Soos
โn Dop met baie ys in
James Phillips in die basement
En nog baie meer
En soos
Wรชreldbekerrugby
En Baywatch op die tv
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met โn vriend soos jy
Maak dit regtig nie saak nie
Soos
'n Middernagstilte
En lomerige winde
En nog baie, baie meer
En soos
โn Aand met helder sterre
En die soet geur van blomme
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met โn vriend soos jy
Maak dit tog regtig nie saak nie
Soos
โn Dop met baie ys in
James Phillips in die basement
En nog baie, baie meer, baie meer
Soos
Wรชreldbekerrugby
My soapies op die tv
So voel ek oor jou
Maar verskoon my tog as ek droogmaak
En jy my nie mooi verstaan nie
Want met โn vriend soos jy
Maak dit tog regtig nie saak nie
Ons is anders maar tog dieselfde
O, ek is ek
En jy is my beter helfte
Ons was miskien een in โn vorige lewe
Maar nou is dit omโt ewe
Die helfte
Of dieselfde
Dit maak nie rรชrig saak nie
Middernagstiltes
Maak nie rรชrig saak nie
โn Aand met helder sterre
Maak nie rรชrig saak nie
En nog baie, baie meer
Dit maak nie rรชrig saak nie