Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Picasso Se Song
Koos Kombuis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
My hart is in 'n speakerboks, gebรชre in wit Wellington
Hy's gewoond aan ACDC speel, maar die metafoor is Breyten s'n
Namakwaland kweek drome, na elke jaar se reรซn
En Joburg lyk soos Rome, net sonder hart of been
Picasso sou kon lekker bly, in Hartenbos se hand
En Shakespeare sou kon poetry skryf
Op Mosselbaai se sagte sand
In ons land van steel en bedel, soek jy telkens na jou rus
Op die trein van Toek na Vrede, of die Melville party bus
Want wense kos net tiekies, op die plekke langs die pad
Dit hang af wie jou wens kies, dis belangrik wie hom vat
Picasso sou kon lekker bly, in Hartenbos se hand
En Shakespeare sou kon poetry skryf
Op Mosselbaai se sagte sand
ย
In jou flat in Hillbrow saans, sit ons op jou balcony
En ons sing van hoe on dans, al weet ons dat on kan nie
My hart is in 'n speakerboks, gebรชre in wit Wellington
Hy's gewoond aan ACDC speel, maar die memories is ons s'n
ย