Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Bikini
Anton Myburgh
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien, ek wil jou bene in 'n mini sien, ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang
Die hele naweek daar by Baberspan
Los jou boetie by die huis ek wil jou 'n ding gaan wys sal jy saam met my 'n vis gaan vang
Ek het 'n eenman tentjie saamgebring
As dit koud word kan ons daarin spring
Op die radio sing Kurt Darren
Hy sรช hy's so so alleen leen leen leen
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien, ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek hoor daar's baie visse in die dam maar sal ek jou kan vang (Sal ek jou kan vang)
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien, ek wil jou bene in 'n mini sien, ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my
Ek speel vir ons 'n ou Elvis plaat dan kan ons wakker bly tot baie laat
Ons kan opspring as katrolle praat
Sal jy saam met my 'n vis gaan vang
Ek het 'n eenman tentjie saamgebring
As dit koud word kan ons daarin spring
Op die radio sing Kurt Darren
Hy sรช hy's so so alleen leen leen leen
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien, ek wil jou bene in 'n mini sien
Ek hoor daar's baie visse in die dam maar sal ek jou kan vang (Sal ek jou kan vang)
Ek wil jou lyf in 'n bikini sien, ek wil jou bene in 'n mini sien, ek wil my hande om daai lyfie kry
Kom jy saam met my
Sal jy saam met my die vispap brei
Dalk kan ons 'n ou grote kry
Asseblief sรช tog net ja as ek jou net eenkeer vra sal jy saam met my 'n vis gaan vang