Los My
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Luister jy!?
Luister jy mooi na als wat jy moet hoor...
Die waarheid kom nou deur
Jy soek, jou tyd om op verkeerde plekke
Geld kan nie, vreegde koop nie
Los my!
Ek wil net so graag weet, hoekom jy
My nie kan aanvaar nie
Gee my!
Nog net een laaste kans
Ek sweer ek sal, myself kan bewys
Vreegde vind
Dit is so goed sonder betekenis
As jy nie die lug kan sien nie
Sal ek jou help!
Los my!
Ek wil net so graag weet, hoekom jy
My nie kan aanvaar nie
Gee my!
Nog net een laaste kans
Ek sweer ek sal, myself kan bewys
(Ek wil net so graag weet)
(Los my!)
(My nie kan aanvaar nie...)
Los my!
Ek wil net so graag weet, hoekom jy
My nie kan aanvaar nie
Gee my!
Nog net een laaste kans
Ek sweer ek sal, myself kan bewys
Lyrics by: Shroom