Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Petrus
Straatligkinders
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy sien alles, jy sien al my foute raak
Elke keer as ek seer maak
Elke keer as ek my liefde staak
Jy hoor alles jy hoor as my siel hard kraak
Elke keer as ek my rug op jou draai
Elke keer as ek jou verraai
Ek kan nie op die waterloop nie
Ek twyfel te veel in myself
Ek kan nie op die waterloop nie
Ek verdrink eerder saam met jou
Wonderwerke, wonder hoe jou werke werk
Deel jy uit soos ons mooier vra
Ons verdien wat ons bedien
Haal jy asem, haal jy asem oor my hart
Ons liefde baklei teen ons smart
Ons gedagtes dans met ons hart
Ek kan nie op die waterloop nie
Ek twyfel te veel in myself
Ek kan nie op die waterloop nie
Ek verdrink eerder saam met jou
In jou hande is ek toegevou
Jy sien alles, jy sien al my foute raak
Elke keer as ek seer maak
Elke keer as ek my liefde staak
ย