Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Suikerbos
Wasserfall
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Al sou jy dalk eendag, by 'n ander man slaap.
En partykeer my ore van my kop af praat.
Jy's 'n teelepel suiker.
Jy's 'n handvol kaneel.
Jy't my hart gesteel.
Die trane loop oor jou wang soos wyn.
Jou drome is groot.
Maar jou wรชreld is klein.
Daar's 'n boek vol dinge wat ek wou sรช.
En Suikerbos, ek wil jou hรช.
Suikerbos, ek wil jou hรช.
Ons kan droom van 'n huis wat vรชr oor die Blouberge lรช.
In my drome kan ons dans tot waar die tyd stilstaan.
Ek en my suikerbossie saam.
Weet jy dat ek somtyds nog vir jou skryf.
Oor die maan wat dans oor jou sagte lyf.
En die son wat sing oor jou sagte mond.
Maar my dag sal kom.
Suikerbos, ek wil jou hรช.
En het ek jou vertel dat ek jou wil hรช?
En van al die dinge wat ek vir jou wou sรช?
Maar dis 'n ander man, wat nou langs jou lรช.
Ek glo nie ek gaan vanaand huistoe kom nie.
Ek gaan ry.
Deur die nag.
Deur die reรซn.
Deur die wind.
Tot naby jou.
Suikerbos, ek wil jou hรช.
Ons kan droom van 'n huis wat vรชr oor die Blouberge lรช.
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak.
Ek en my suikerbossie.
Ek en jy suikerbossie.
Suikerbos, ek wil jou hรช.
Ons kan droom van 'n huis wat vรชr oor die Blouberge lรช.
In my drome kan ons dans tot waar alles sin kan maak.
Ek en my suikerbossie.
Ek en jy suikerbossie.
Ek en my suikerbossie saam.
ย