Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
As Die Hieppies Begin Dans
Wouter Van De Venter
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek het gespeel op vaste lande
Selfs 'n eiland hier en daar
Mense op my pad het ek voor baie lief geraak, mmm
Om elke hoek en draai
Ek het my hart verloor in die Vrystaat
Ook in Mosselbaai
Op daai strand het ek verlang, ek het jou gaan soek daar in die baai, oe
Om elke hoek en draai
Oe as jy hier langs my staan
Oe as die hippies begin dans
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Ons lekker vry op skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en Dj's en vatjie vat op die Punt
Onthou jy daardie jaar?
Oe as jy hier langs my staan
Oe as die hippies begin dans
En een keer in die Klein Karoo
Dit was nat daardie jaar
Het jy my hart kom steel met jou glimlag staan jy daar, oe
Onthou jy daardie dae?
Jy's my Suiderkruis as ek verdwaal as ek my rigting verloor
Jy's my hand in die donker, jy's die stem wat ek wil hoor, oe
Jy't met my hart kom toor
Oe as jy hier langs my staan
Oe as die hippies begin dans
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Ons lekker vry op skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en Dj's en vatjie vat op die Punt
Onthou jy daardie jaar?
Oe as jy hier langs my staan
Oe as die hippies begin dans
Vat jy my terug na die ou dae, die jong dae
Ons lekker vry op skooldae
Vat jy my terug na die rock shows en Dj's en vatjie vat op die Punt
Onthou jy daardie jaar?
Oe as jy hier langs my staan
Oe as die hippies begin dans