Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
O, My Genade
Francois van Coke
Popularity · Low
+
Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Dis moeilik om in trane 'n gat in gras te grawe
Dis ook moeilik want my hart is seer
Dis moeilik om iemand se sonde te vergewe
Dis ook moeilik om myself te beheer
Dis moeilik om daar te kom
Maar nog moeiliker
Om daar te bly
Ondergrond
Onderstebo
Onder druk
Verstik
Verstik
Verstik
Verstik
O, my genade
Verlore
Uitgevee
O, my genade
Bly in die
Bly in die
Bly in die skaduwee
Bly in die skaduwee
Dis maklik om in trane jou eie gat te grawe
Dis ook maklik om in te gee
Dis maklik om te glo dat ek kan verander
Dis ook maklik om op te gee
Dis maklik om te vergewe
Maar onmoontlik om te vergeet
In die wolke
In die see
In jou oë
Verslind
Verslind
Verslind
Verslind
O, my genade
Verlore
Uitgevee
O, my genade
Bly in die
Bly in die
Bly in die skaduwee
Bly in die skaduwee
O, my genade
Verlore
Uitgevee
O, my genade
Bly in die
Bly in die
Bly in die skaduwee