Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Dis Wat Liefde Is
Nadine Blom
Popularity · Low
+
Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
K's al so lank alleen
Op myself gesteun
Alleen in die kombuis gesing
Alleen gelag, alleen gesink
Gesweet in die son
Gehuil in die reën
Is daar 'n goeie man te koop
Hmm, hmmm
'n Girl kan droom
Soveel om te gee, maar
Sou dit die moeite werd wees
Saam kan ons breek
Saam kan ons hoop
Dis wat liefde is
Dis wat liefde is
Dis die soet en die sout
Dis die warm en die koud
Dis 'n saam word ons oud
Dis wat liefde is
Sou dit waarde vir my hart wees
Getrou tot die dood wees
Sien my in die skare
'n Waarborg deur die jare
Niks sal ons skei nie
Sal vir niemand anders kyk nie
'n Girl kan maar seker hoop
'n Girl kan maar aanhou droom
Soveel om te gee, maar
Sou dit die moeite werd wees
Saam kan ons breek
Saam kan ons hoop
Dis wat liefde is
Dis wat liefde is
Dis die soet en die sout
Dis die warm en die koud
Dis 'n saam word ons oud
Soveel om te gee, maar
Sou dit die moeite werd wees
Saam kan ons breek
Saam kan ons hoop
Dis wat liefde is
Dis wat liefde is
Dis die soet en die sout
Dis die warm en die koud
Dis 'n saam word ons oud
Dis wat liefde is
Dis wat liefde is
Dis wat liefde is