Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Toe 'n twee rand nog 'n twee rand was
Lianie May
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Toe โn twee rand nog โn twee rand was
Was my hart nog lief vir jou
Toe ons lewe nog oor liefde was
Elke sent spandeer op jou
Maar nou hoeveel kos jou hart?
Hoeveel kos jou hart my lief?
Na dertig jaar is daar iets om te bewaar?
Maar hoeveel moes ons dra?
En hoeveel moes ons vra my hart?
Na soveel jaar raak nou veels te swaar
Toe โn straatnaam nog โn straatnaam was
En jou oรซ verlig vir my
Toe jy stilweg net ons ring vashou
Weet ek elke sent was jy
Maar nou hoeveel kos jou hart?
Hoeveel kos jou hart my lief?
Na dertig jaar is daar iets om te bewaar?
Maar hoeveel moes ons dra?
En hoeveel moes ons vra my hart?
Na soveel jaar raak nou veels te swaar
Toe โn twee rand nog โn twee rand was
Was my hart nog lief vir jou
Toe ons lewe nog oor liefde was
Elke sent spandeer op jou
Toe โn twee rand nog โn twee rand was
Was my hart nog lief vir jou