Wurg
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Die wรชreld sal 'n aangenamer
Plek wees sonder jou
Ek wil jou in 'n hok gooi dat die
Wolwe aan jou kou
Jou gil-geprewel
Sal musiek wees in my ore
'N stem in jou leรซ kop wat sรช
"Hoe geheel verlore"
Ek gaan jou wurg
Tot die patoloรซ peuter
Aan jou lyk soos 'n kleuter
Ek gaan jou verwurg
As ek klaar is met jou
Sal jy wens jy't gevrek
As ek my hande sien
Is hulle om jou nek
Ek sal dit nie kan help nie
Automaties reageer
My hande krampagtig, spitsverkeer