Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Johnny Is Nie Dood Nie
Koos Kombuis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
Hang 'n reuk in die lug wat na trane ruik
Onderkant die wind by die spoor, by die spoor
Onder hierdie maan lรช my vriend se lyk
Net 'n storie op die voorblad
Net 'n kiekie van 'n kar
Net 'n byline
Maar by nommer 22 is dit stil
By nommer 22 was die laaste pil in die pipeline
In die pipeline
Johnny was 'n cowboy, Johnny was 'n rushkop
Johnny, Johnny, Johnny maak 'n groot geraas
Johnny was 'n genius, Johnny was 'n fokop
Johnny, Johnny stadig nou, Johnny, Johnny kappit flou
Johnny is nie dood nie, Johnny is nie dood nie
Johnny is nie dood nie, hy's net uitgepass
Onthou jy nog die aande daar in Birdstraat, Birdstraat?
Onthou jy nog die maande, van fokkol doen en kak praat?
Onthou jy liewe Jesus en sy vuil blou jeans
Tussen asbakkies en bottels, al daai weird, weird scenes?
Weet jy dalk die rede hoekom is dit alles oor?
Weet jy dalk die rede hoekom ons jou moes verloor?
Is daar hoop vir ons wat oorbly, is daar troos vir al die junkies?
Kan ons doen wat ons wil?
Is daar 'n lig daarvoor, of is die party oor?
Is daar buttons in die Hemel? (Buttons in die Hemel)
Is daar buttons in die Hemel?