Skip to content

Kruidjie Roer My Nie

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Jy's 'n bondeltjie liefde As ons donkiekar ry En die stadsliggies waai Ver by ons verby Jou oรซ's so mooi En my hart is die prooi My hart in die weegskaal Reg in my kraal My hart in die weegskaal Reg in my kraal Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le ... In 'n huis of paleis 'n Pondok of 'n hok Met jou aan my sy Gaan die wรชreld verby Liefde't sy flikkertjie flikkers gegooi En die hart binne my 'n Gewillige prooi Die hart binne in my 'n Gewillige prooi Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le ... Jy's 'n bondel liefde As ons donkiekar ry En ek speel konsertina Vir jou en vir my Wat maak alles saak Waar ons twee gaan bly In Waterkloofrif of langs Parrafontein! In Waterkloofrif of langs Parrafontien! Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le Kruidjie roer my nie Is die naam wat jou vrinne jou noem Maar kruidjie roer my nooit weer nie Is hoe ek voel as ek jou soen De te lettel lettel... ledi le De te lettel lettel... ledi le le le le.