Omgeswaai
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Net toe ek weet waar die berge lรช
Net toe ek hoor wat die stroompies sรช
Net toe ek weet waar die paadjie lรช
Toe kom sรช jy mos vir my dat jy my hart wil hรช
Jy het gesรช dat jy nog van my hou
Jy het gesรช ek is die een vir jou
Jy het gesรช dat jy al lankal wou
Nou sit ek hier en wonder wonder wat van nou
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Nou sit ek hier en jy's aan my sy
Nou sit ek hier ek het jou gekry
Nou sit ek hier en ek wil hier bly
Ek weet nou sonder twyfel jy's die een vir my
Toe ek 'n kyk het ek 'n ring vir jou
Toe ek 'n kyk het jy met my getrou
Toe ek 'n kyk het ons 'n huis gebou
Nou sit ek hier en wonder wonder wat van nou
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Waarheen waarheen waarheen sou
Jou hart dan alles wou gaan lรช
Waarom waarom waarom nou
Want jy wil dan my liefde hรช
Want ek want ek want ek wil
Saggies in jou oor kom sรช
Waar is waar is waar's jy nou
Want dis daar waar ek my hart wil lรช
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl
Ek's omgeswaai o lekker ding
My hart is nou my brein
Ek's omgeswaai o lekker ding
Jy tref my soos 'n trein
Ek loop as ek moet val
Ek lag as ek moet huil
Ek's omgeswaai o lekker ding
Ek hardloop nou 'n myl