Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Cowboys & Crooks
Kurt Darren
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek sien haar in die stofpad met haar lipstick en n gun
Dit hang hier in die lug, sy het onheiligheid beplan
En ek kyk haar in haar oรซ, maar sy ry verby my
ย
'N meisie op n perd, dis n wonderlike ding
Daar's n lyn om te trek, as sy van haar perd af spring
As sy moelikheid bring, na my geweste
Want ek is 'n Cowboy, en ek gee nie op
Want ons is Cowboys & crooks
Sy't vir moelikheid gesoek
En dit alles mooi beplan
Maar uiteindelik gevang
Want ek's n Cowboy, en sy is n crook
ย
Ja, ons is Cowboys & crooks, sy't haar beste probeer
Om uit die tronk ontsnap, en hier gaat ons alweer
Ek druk haar in 'n hoek
Want ek's 'n Cowboy, en hierdie girl is 'n crook
ย
Want ek is 'n Cowboy, en sy't 'n Cowboy gesoek
Sy's reeds 'n legende, 'n girl met 'n plan
Sy is lekker moeilik, maar ek het haar gevang
Sy's 'n pyn in die kop, maar 'n Cowboy gee nie op
ย
Ek sien daar in die verte, teen die spoed van lig
Ek spring op my perd, maar sy was bang vir niks
En ek het vertrek, maar sy kom met my terug
Ek vang haar in die berge, sit jou hande in die lug
Want ons is Cowboys & crooks
Sy't vir moelikheid gesoek
En dit alles mooi beplan
Maar uiteindelik gevang
Want ek's n Cowboy, en sy is n crook
ย
Ja, ons is Cowboys & crooks, sy't haar beste probeer
Om uit die tronk ontsnap, en hier gaat ons alweer
Ek druk haar in 'n hoek
Want ek's 'n Cowboy, en hierdie girl is 'n crook
Want ons is Cowboys & crooks
Sy't vir moelikheid gesoek
En dit alles mooi beplan
Maar uiteindelik gevang
Want ek's n Cowboy, en sy is n crook
Ja, ons is Cowboys & crooks, sy't haar beste probeer
Om uit die tronk ontsnap, en hier gaat ons alweer
Ek druk haar in 'n hoek
Want ek's 'n Cowboy, en hierdie girl is 'n crook
ย
Ja ek is 'n Cowboy, en sy't 'n Cowboy gesoek
ย