Armgat
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Jare terug toe ons kinders was
En Boeta se klere wat hom nie meer
pas, word myne, ou gordyne, word syne
Droeรซ brood en kanaal water
En ma word kwaad as ons twee later by die huis
aankom, met gate, in die gate van ons flennie-shorts
Ja ons was armgat, maar niemand vat aan my nie
Armgat, maar niemand weet waar ons bly nie
Ons hele verhaal in 'n Checkers-sak
Ons was platsak, twaksak, papsak - armgate
Die bakkie start net as hy rerig moet
En pa stuur ons, vir my en Boet,
na die Off-sales en die Patelsols en die Slaghuis
Konsertina klap en braaivleis-vuur
Met Mellowood en 'n bottel bier,
hou die empties, vir 'n sentjies, daar lรช 'n lang week oor
Ja ons was armgat, maar niemand vat aan my nie
Armgat, maar niemand weet waar ons bly nie
Ons hele verhaal in 'n Checkers-sak
Ons was platsak, twaksak, papsak - armgate
Die wiel is af, ons wag vir spares
In die sitkamer, 'n bybelvers,
die kombuisdeur maak na buite oop teen 'n asdrom
Die asdrom lรช vol bottels, en as iemand ooit die Lotto wen
Koop ons 'n trailer, met 'n drywer, om die bottels weg te ry