Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Mooier As Gedigte
Straatligkinders
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Mooier as gedigte
Kouer as die wasem teen die ruit
Vรชrder as die noorde van die ooste
Nader as my siel in jou hand
Jou oรซ stel my voor aan wie ek wil ken
Jy sien deur my en jy wen
Alleen staan ek en wag vir jou
Alleen staan ek en wag vir eendag
Ek het net een hart, ek gaan hom stadig weggee
Ek soek jou
Ek het net een hart,, ek gaan hom stadig weggee
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Woorde val op honger ore
Ons luister tot ons versadig is
Foto's steel die waarheid
Uit die leuen wat ons leef
Ek glo nie meer 'n woord wat jy sรช nie
Jy het alles fyn beplan
Alles was so fyn gekam
Die einde het jy mooi beplan
Ek val elke keer verlief op 'n dief
Ek val elke keer verlief op 'n dief
Ek val elke keer verlief op 'n dief
Ek val elke keer verlief op 'n dief
Ek het net een hart, ek gaan hom stadig weggee
Ek soek jou
Ek het net een hart, ek gaan hom stadig weggee
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Almal verdien 'n tweede tweede kans
As jy anders gaan wees kan ons dalk net 'n verskil maak
Ons weet nie wat die toekoms inhou nie
Ons wet nie altyd wat om te doen nie
Een ding is verseker ek sal nooit ophou probeer nie
Tweehalwe harte mag dalk net een hele een maak
En vir nou en vir altyd
Is dit al sal wat ons nodig het
Ek val elke keer verlief op 'n dief
Ek val elke keer verlief op 'n dief
Ek het net een hart, ek gaan hom stadig weggee
Ek soek jou
Ek het net een hart, ek gaan hom stadig weggee
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
Ek soek jou hart net 'n bietjie
Maar jy soek net 'n liedjie
ย