Heuningland
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Ja, somer-aand, hoe soet die geur
Blou reen stort oor die sinkdak neer
Heinings swaar in die avonlug
Blaas dan glimmer in sterrelig
In lang rye staan die mielies reeds so
Daars volhou boontjies in die ouklip stoor
Koeie sug van lekker kry
In die soetgroen veld waar hulle in vrede wei
O die lekker lewe, in melk en heuning land
My sonde is nou vergewe, my vegtes uitgebrand
Heuningland, O Heuningland
Wel, die paddas dans en die paddas sing
Op 'n aand soos hierdie maak alles weer sin
In Heuningland is alles stil
Net 'n nagtegaal in die donker troon
Daar's 'n konsertina wat in die verte speel
'N Sagte wind wat deur die vlaktes streel
'N sagte lig wat in die duister brand
Opsit kers meise hou vas my hand
O die lekker lewe, in melk en heuning land
My sonde is al vergewe, my vegtes uitgebrand
Heuningland, O Heuningland
Ja die bittersoet, daai soet-en-suur
Die rigters(?) jaag heen en weer
Koningryke val uitmekaar
Maar Heuningland is altyd daar
Maak toe jou oรซ, jy sal dit ook kan sien
Aardbou tol in die groot alleen
Daar is 'n huisie, daar is 'n bloekomboom
En 'n plaas waar ek my drome droom
O die lekker lewe, in melk en heuning land
My sonde is al vergewe, my vegtes uitgebrand
Ja, Heuningland, O Heuningland