Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Mejuffrou Sonneblom
Die Heuwels Fantasties
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy lieg altyd as jy lag
Jy dink seker ek is stupid of iets
En as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie
Die huissleutels sonder jou vind nie
Ek's op daardie
24 uur nag, kannie beter voel nie
Kom 3 maal 10 tot die mach 8 kilometre
Per uur af in my woonstel diep bedruk
Tyd vlieg so stadig
Mis jou lekkergoed lippe
Groot geword op die 80's stuff
Ons was by die drive-thru deur
Nooit te vroeg om verlief te raak nie
Elke klein dingetjie
Doen dit net weer
Mejuffrou
Die waarheid maak seer op daai plaaspad
My hart was die losprys
Ek gee nie meer om nie
Bye-bye
Net nog iemand wat jy lief gehad het
Bye-bye
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans met 'n vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy's my sonneblom
Liefling
Londen
Dans met 'n vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
ย
Jy lag as jy lieg
Jy dink seker ek is die agtergrond
En nou dans ek asof daar twee van jou is
En as jy weg is voel ek neuroties
Nou kan ek nie
Die huissleutels sonder jou vind nie
En die tyd vlieg so stadig
Tyd vlieg so stadig
Mens lewe verniet
Van faktuur tot faktuur
Breek die borde teen die muur
Kan nie lekker sien nie
So kom ons doen dit net weer
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans met 'n vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy's my sonneblom
Liefling
Londen
Dans met 'n vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
ย
Mejuffrou Sonneblom
Liefling
Londen
Dans met 'n vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
Jy's my sonneblom
Liefling
Londen
Dans met 'n vreemdeling
Na-Na-Na-Na
Alkohol het nog nooit my hart gebreek nie
ย