Hoe Draai Die Wind Dan Nou
Popularity ยท Low
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Iewers op 'n stofpad
Het ons verdwaal?
รrens by 'n kruising
Deurmekaar geraak?
Iewers in die skemering
Het ons mekaar verloor?
รrens in die landskap
Lรช daar dalk nog 'n spoor
Kan jy, kan jy onthou?
Hoe ek en jy sou
Berge versit en aanhou?
Kan jy, kan jy onthou?
Maar hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai hy nou?
Die sterre lyk vreemd
Die maan is half en skeef
Geen teken van reรซn
Die dors my ewige vrees
Sien ons iewers hoop
Waarvoor ons ly
Of is ons altwee doof
Nog voorheen hier kom sit
Kan jy, kan jy onthou?
Hoe ek en jy sou
Liefde kon deel en uitdeel?
Kan jy, kan jy onthou?
Maar hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai hy nou?
Instrumentele tussenspel
Kan jy, kan jy onthou?
Hoe ek en jy sou
Berge versit en aanhou?
Kan jy, kan jy onthou?
Maar hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai die wind dan nou?
Kan jy, kan jy onthou?
Hoe ek en jy sou
Liefde kon deel en uitdeel?
Kan jy, kan jy onthou?
Maar hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai die wind dan nou?
Kan jy, kan jy onthou?
Hoe ek en jy sou
Berge versit en aanhou?
Kan jy, kan jy onthou?
Maar hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai die wind dan nou?
Hoe draai hy nou?