Skip to content

Wind en Weer

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek het jou vergeet by die agterdeur Jou weer opgetel toe ek arriveer Al die garing wat jou aanmekaar hou Losgetorring Te hard hanteer My blinkoog lappop gelos Om buite te slaap Tussen wind en weer (4x) Ek het jou vergeet by die agterdeur Jou weer opgetel toe ek arriveer Al die garing wat jou aanmekaar hou Losgetorring Te hard hanteer My blinkoog lappop gelos Om buite te slaap Tussen wind en weer (4x)