Skip to content

My Koningkryk

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Yay oh eh he oh Yay oh eh he oh Joh Joh Ek kom van 'n land waar die son nooit sak nie Waar ek bar toe stap in my shorts en my plakkies Happy go luck is glad nie te kak nie En dis nooit te vroeg om 'n biertjie te knack nie Dankie Wats daai funky Klanky Sit op my stoep bra puff daar aantjie (?) Wag met 'n langtjie Afrika bra ons move in slow-mo Hier met die good vibes You are never alone no Stick with the crew man Never have foamo Oh no Wats 'n bunny chow buddy No no bunny Half flow curry Bra don't worry You wanna feel better? Medicine man make your tit grow brigger Klomp goeie tye Dalk klein bietjie crime Maar ons rol dik rustig op African time Yay oh eh he oh Great great great in my koningkryk Yay oh eh he oh Kom van ver en wyd na my koningkryk Yay oh eh he oh Daars net goeie tye in my koningkryk Yay oh eh he oh So kom span 'n bietjie uit in my koningkryk Oppi, Daisy, Kunste Fees No matter waar jy gaan Hier is die meeste gees Oop soos die vlaktes Prop vol ideas Waar 'n traffic light ook 'n robot kan wees Melktert, Vetkoek, Sister se suur Lay bays, Car guards, dan 'n bietjie bier The gods must be crazy Spies en plesier They must be joking SWART KAT is hier Wats dis mos lekker Want dis lekker Hier is mos die beste plekke Checker Die bra met die lekker tette Dis eke Embrace my African ways Die ou met die snor en 'n boek vol base (?) Oorals waar ek gaan mis ek altyd die huis Maar as ek travel in my land voel ek altyd tuis So whether jy like van fokol van less (?) Noord oos suid wes Tuis bly bes Yay oh eh he oh Great great great in my koningkryk Yay oh eh he oh Kom van ver en wyd na my koningkryk Yay oh eh he oh Daars net goeie tye in my koningkryk Yay oh eh he oh So kom span 'n bietjie uit in my koningkryk Yay oh eh he oh Great great great in my koningkryk Yay oh eh he oh Kom van ver en wyd na my koningkryk Yay oh eh he oh Daars net goeie tye in my koningkryk Yay oh eh he oh So kom span 'n bietjie uit in my koningkryk