Skip to content

Noointjie Van Die Ou Transvaal

Reeves, Jim
Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

As die awendskadus daal Kom ek jou weer eendag haal Jy's my nooientjie Van die Ou Transvaal. Ons sal wandel na die vlei Onder sterreprag so vry in sons hart sal ons liefde bly Deur die jare deur, deur gevare deur Sal Jy jonk bly en kosbaar vir my. Deur die jare deur, deur gevare deur Sal 'n glimlag my na jou toe lei. --- Instrumental --- Deur die jare deur, deur gevare deur Sal ty glimlag My na jou toe lei...