Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Bring Die Water
Juan Boucher
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek lรช net wakker en ek dink aan jou
Ek kon alweer nie my oรซ van jou af hou jy maak my mal
En ek wil jou hรช
Daar speel โn song en jy gryp my belt
My oรซ rek groot en ek voel of ek smelt hoe gebeur dit met my?
My tong is ingesluk
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand my hart soek nou die pad daar na jou toe
Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand
Jou warm lippe voel as jy my soen
Ekโt geweet jy gaan dit met my doen maak met my wat jy wil
Want ek is joune
Daarโs niemand wat jou terug sal hou
Ek voel jou arms hoe dit om my vou maak met my wat jy wil
Ek gaan jou kry
Bring die water bring die sand
My lyf is aan die brand
Bring die water bring die sand my hart soek nou die pad daar na jou toe
Bring die water bring die sand
En gee jou hand
Vanaand is dit net ek en jy my engel aan die brand (Bring die water bring die sand)