Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Die heelal baby
Van Pletzen
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek wil jou saam my vat
Ek wil jou saam my vat
Net ek en jy my skat
Verby die hemele meisie
Diep in die heelal, baby
Ek wil jou saam my vat
Net ek en jy my skat
Verby die hemele meisie
Diep in die heelal, baby
Baby
Baby
Baby
Baby
Baby
Baby
Diep in die heelal baby
ย
Ons ken ons pad deur die heelal
Ons is deep-space travellers we go kakmal
Nog altyd een met die kosmos
Die begin is die einde jy weet mos baby
Ek wil jou saam my vat
Net ek en jy my skat
Verby die hemele meisie
Diep in die heelal, baby
ย
Baby
Baby
Baby
Baby
Diep in die heelal, baby
Diep in die heelal, baby
Daar is geen tussen-in nie
Alles is hier wat jy verdien
En ek veg vir jou
Ek veg vir jou
Daar is geen tussen-in nie
Alles is hier wat jy verdien
En ek veg vir jou
Ek veg vir jou
Daar is geen tussen-in nie
Alles is hier wat jy verdien
En ek veg vir jou
Ek veg vir jou
ย
Ek wil jou saam my vat
Ek wil jou saam my vat
Ek wil jou saam my vat
Ek wil jou saam my vat
Daar is geen tussen-in nie
Alles is hier wat jy verdien
En ek veg vir jou
Ek veg vir jou
Daar is geen tussen-in nie
Alles is hier wat jy verdien
En ek veg vir jou
Ek veg vir jou
ย