Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Wie Sou Kon Glo
Ray Dylan
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek weet ek lรช so ver van jou vanaand, my lief
Maar jy weet my hart lรช styf teen jou vanaand
Ek weet jy dra my kamerjas om jou, my lief
Want al is ek ver, is my alles daar by jou
Ek sal jou naam met die sterre in die hemel skryf, my lief
Laat ons kinders weet hoe ware liefde leef
Die vrede in my hart behoort aan jou, my lief
Ek wens ek kon jou nog meer as alles gee
Wie sou kon glo dat 'n engel my lief kan hรช?
Een so mooi soos jy waar my hart kan veilig lรช
En wie sou kon glo dat 'n engel die mooiste woorde sรช?
Dankie dat jy daar is vir als wat ek wil hรช
Sonder twyfel in my hart is daar net jy, my lief
En geen ander een sal in jou plek kan staan
Sal jy my stem kan hoor as ek uitroep na jou vanaand, my lief?
En dan mรดre is ek veilig terug by jou
Wie sou kon glo dat 'n engel my lief kan hรช?
Een so mooi soos jy waar my hart kan veilig lรช
En wie sou kon glo dat 'n engel die mooiste woorde sรช?
Dankie dat jy daar is vir als wat ek wil hรช
ย
Wie sou kon glo dat 'n engel my lief kan hรช?
Een so mooi soos jy waar my hart kan veilig lรช
En wie sou kon glo dat 'n engel die mooiste woorde sรช?
Dankie dat jy daar is vir als wat ek wil hรช
ย