Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Maak My Jou Tequila
Demi Lee Moore
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy sรช jy soek mos nog ล love song
Een wat net oor my en jou gaan
Maar die woorde raak al minder
As die aande eers begin
Ek ken jou beter as wat jy dink
As jy sรช gaan net nog een drink
Sien jy kyk nie meer na my met daai
Liefde wat ek kry as jy wakker raak langs my
So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit en voor jy nog ล slukkie vat, my skat
Vat ล slukkie van my
Ek wil weet hoe jy dit regkry om my sag te maak soos net jy
Kan partykeer wil ek mal raak oor die foute wat jy bly maak
Maar ek sien die ander dinge
Ken jou buite, ken jou binne
Dalk het ek ook ล probleem want ek kan dit
Net nie keer nie so verslaaf ek soek net meer
So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit en voor jy nog ล slukkie vat, my skat
Vat ล slukkie van my
ย
O-e-e ล slukkie van my
ย
So maak my jou tequila
Vat my sout en vat my sure
Drink my tot die oggend ure
Voel hoe breek ek al jou mure af
Elke druppel kan jy kry
Drink die hele bottel uit en voor jy nog ล slukkie vat, my skat
Vat ล slukkie van my
ย