Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Pos Pos
Temple Boys Cpt
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Is alweer ons man
Temple Boys enso man
You know the vibes
Young Coloured Excellence
Alweer so 'n ligte ietsie
Virrie festive en dai nou van Temple Boys
Ek likes haai hoor
Van Mr Werkhom se kante
Ek se nama dita, doko oko
Motsho nabo, bafethu
Ek se nama dita, doko oko
Motsho nabo, bafethu
Ek'ke kies my kant (joh)
Die community is aan my kant (Wag gou Werkhom)
Ons toer die hele land, ai jinne
Ons is aan'ie brand
Sรช noodles on bread (hoor ham)
Sรช temple makes mad (hoor ham)
Ai jinne en dai nou jy Temple Boys
Os pos hier deur
Vier snytjie's brood
Met noodles op my skoot
En ek sรช
Pos pos nommers, vi enige los los nommers
Julle hate op os, hulle voel vi os
Is temple al op jou bors
Julle willie hoor'ie
Wanne wil djy voel
Isan os djy wilie voelie
Ai jinne djy, hie gat os djy
Mr Werkhom hier man (ai)
Djy wiet an hoe loepie ding
Soes hulle sรช, is feite wat gespit wordt en is festive hie buite
Temple Boys, Temple Boys
Mr Gham hieso man (hoor hie)
Al jou niggies, wil geklits wies
Ekke lek ha bek, jou burk is Capitec
Kom my niefies, os moet lief wies
Vir die wat os, ja daais an ek
Ek se nama dita, doko oko
Motsho nabo, bafethu
Ek se nama dita, doko oko
Motsho nabo, bafethu
IBamba Sleeks
Pos pos nommers, vi enige los los nommers
Julle hate op os, hulle voel vi os
Is temple al op jou bors
Djy wilie hoor nie
Wanne wil djy voel
Isan os djy wilie voelie
Ai jinne djy, hie gat os djy
It's a 1,2,3,4
Almal on the dancefloor
Doennit, djy doennit
Djy kook it en djy proe it
Die soetigheid djy soek it
Vier snytjie's brood
Met noodles op my skoot
ย