Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Daar Is 'n Apie Op 'n Stokkie
Piet Smit
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Daar's 'n apie op 'n stokkie voor my ma se agter deur
Daar's 'n gaatjie in sy broekie en sy stertjie loer daardeur
Seuntjie kom en gooi 'n klippie netjies op die aap se snuit
Aap val amper van sy stokkie af en steek sy tong vir die seuntjie uit