Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
So Is My Tafel Gedek
Laurika Rauch
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
By my voordeur los die nag die oggendson
Dit gooi โn sagte lig oor die koebaai-traan van die lavender-dou
En my hart onthou daai pers en blou is โn gunsteling van jou
So is my tafel gedek, my lief
Altyd en steeds vir jou
By my agterdeur groet โn suurlemoengeur
Het daai boom geplant op โn sonskyndag en gewonder wanneer kom die reรซn
Jy was bly soos โn kind oor daai goudgeelvrug wat die son reflekteer
So is my tafel gedek, my lief
Altyd en steeds vir jou
In die middel van my huis, my hartkombuis
Die tafel se elke holte en groef kan van kosbaar tyd getuig
Van die verste verdwaal het ons hier ontmoet in liefde suikersoet
Want so is my tafel gedek my lief
Als van my is eenvoudig lief
Altyd en steeds vir jou