Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Ek Sal
Juanita du Plessis
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
YouTube
Searching YouTube...
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Jy soek 'n reรซnboog met 'n goudpot aan die einde
'N Oase in die Namib lyn se duine
In die winter kort jy somer
En in herfs soek jy die bome groen
ย
Jy soek 'n glimlag wanneer dinge bietjie swaargaan
'N Liefdes briefie as jy in die oggend opstaan
Jy vra vir stilte in die donderweer
En soene op 'n plek wat seer is
ย
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sรช vir jou
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou
Gelukkig hou
Ek sal
ย
Ek soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
Ek wil by jou wees deur gesondheid en in siekte
In jou woorde soek ek waarheid
'N Famielie wil ek daaruit kry
Ek en Jy
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sรช vir jou
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou
Gelukkig hou
Ek sal alles vir jou doen
Jou vashou en die seer wegsoen
Ek sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae
En ek kan nou aan jou belowe
Met die krag van Hom daar bo
Sal ek en jy
Gelukkig bly
Ek sal
Ons soek 'n lewe vol geluk en vol van liefde
Ek wil by jou wees deur gesondheid en deur siekte
Deur alles bly dit ek en jy
Ek sal dit alles vir jou bou
Sal al die dinge sรช vir jou
Ek sal dit elke dag en nag
En elke oggend baie sag
Terwyl jy droom vir jou belowe
En met krag van Hom daar bo
Sal ek jou
Gelukkig hou
Ek sal alles vir jou doen
Jou vashou en die seer wegsoen
Ek sal daar wees om jou te dra
Tot aan die einde van ons dae
En ek kan nou aan jou belowe
Met die krag van Hom daar bo
Sal ek en jy
Gelukkig bly
Sal ek en jy
Gelukkig bly
Ek sal
ย