Skip to content

Raas in Die Straat

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

As dit raas in die straat Dink ek aan jou Op die bed met jou blou aan En die vierkant horlosie 5 minute vroeg, wel ek het 30 jaar gewag Ooh As dit swaar om my raak, strek ek na jou Kan jy my uit my hel help Nee ek sal saam met jou val Waarookal jy val Wel ek het 30 jaar gewag Ooh