Skip to content

Boeregirl

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Sy luister Anton Goosen, as sy inry met haar trokkie - ah-hm Sy dra nie baie make-up, en sy like ook nie 'n rok nie - ah-hm Sy eet biltong en braaivleis, is 'n feit soos 'n koei Ek kan nie ophou dink aan oor hoe ek haar sou wou soen Su rol haar oรซ as ek kyk vir haar high heels en stywe blou Jeans En ek val vir jou, soos die maan hierop die teer En ek soek na jou, net nog 'n keer Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil Hierdie boytjie soek 'n boeregirl ... Sy skree nie vir die W.P, want sy like nie al daai strepe - ah-hm Sy's giftig soos 'n adder, sy sรช: "kom 'n bietjie nader", o ja! Sy vat net nooit die kortpad, maar ek sal haar leer Hoe vinnig ons daai hart sal kry om weer te probeer Lek my lippe, pak my tasse, stop my, niks gaan my keer En ek val vir jou, soos die maan hierop die teer En ek soek na jou, net nog 'n keer Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil Hierdie boytjie soek 'n boeregirl ... En ek val vir jou, soos die maan hierop die teer En ek soek na jou, net nog 'n keer Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil Hierdie boytjie soek Die nag raak doof, en dis die bloed wat in my are gil Hierdie boytjie soek Hierdie boytjie soek Hierdie boytjie soek 'n boeregirl ...