Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Hemel op die Platteland (Akoestiese Weergawe)
Fokofpolisiekar
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Kan jy my skroewe vir my vasdraai?
Kan jy my albasters vir my vind?
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan jy
Kan jy apatie spel?
Kan iemand dalk 'n god bel
En vir hom sรช ons het hom nie meer nodig nie
Kan jy
Kan jy apatie spel?
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Reguleer my, roetineer my
Plaas my in 'n boks en merk dit veilig
Stuur my dan waarheen al die dose gaan
Stuur my hemel toe
Ek dink dis in die platteland
Kan jy jou idee van normaal by jou gat opdruk?
Kan jy
Kan jy apatie spel?
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
Dis hemel op die platteland
ย