Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Die Revolusie Sonder Rede
Glaskas
Popularity ยท Low
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Sewe duisend stemme skree dieselfde hol simbole
En niemand stel belang in
Die tekens van die tye nie
Die man op die TV mompel duidelik die woorde
Dis die tydskrif wat alweer
Teen aard verhitting waarsku
Maar almal bou te hard aan die wรชreld wye wrywing
Moet tog net nie probeer om dit te keer nie
Dis die revolusie sonder rede
En dit alles kom tot niks
Maak niks dan meer saak nie
Solank dit net goed lyk in die oรซ van die aanskouendes
Want almal huil
Want almal huil
Almal lag te hard om werklik te luister
Na die belaglike toestand
Knyp net jou oรซ toe en verwens die duister
Koes vir die weerkaatsing van jou gesig
In die trane van die kind
Met die geweer
Maar sal iemand dit keer?
Dit is jou reg
Maar is dit reg om als te ignoreer?
Dis die revolusie sonder rede
En dit alles kom tot niks
Maak niks dan meer saak nie
Solank dit net goed lyk in die oรซ van die aanskouendes
Want almal huil
Want almal huil
Dis die revolusie sonder rede
En dit alles kom tot niks
Maak niks dan meer saak nie
Solank dit net goed lyk in die oรซ van die aanskouendes
Want almal huil
Want almal huil