Skip to content

Tien Jaar

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek was ne'entien jaar oud En bruingebrand in die son Jy was net uit die skool En jou hare strale van God Mens hoop en mens bid Maar jou kinders brand in die son Ek wonder wie ek al verraai het Daar's kere wat ek dit bedoel het Ek wens ek kon daar wees Ek wens ek het jou dan al uit kom haal Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou Wat van nou? Wat van nou? Ons het ouer geword En my krake wys in die son Daar's nog jonk in jou oรซ Maar ek kon nog nooit daaraan vat nie Mens hoop en mens bid Maar jou kinders praat namens God Ek wonder wat ons moes geleer het Wat ek gevat het as ek moes gegee het Wat van nou? ooh, wat van nou? Ek wens ek kon daar wees Ek wens ek het jou dan al uit kom haal Ek wens ek kon vir tien jaar die lewe met jou bou