Skip to content

Ewige God (U Is Die Ewige O Heer)

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ons krag word meer As ons wag op die Heer As ons wag op die Heer As ons wag op die Heer Ons God Hy heers vir ewig Ons hoop Ons sterke redder U is die Ewige o Heer Die Ewige o Heer U sluimer nie U word nooit moeg nie U red die swakkes, die wat vrees Vertroos hul met U Gees U laat hul sweef soos arende Ons krag word meer As ons wag op die Heer As ons wag op die Heer As ons wag op die Heer Ons krag word meer As ons wag op die Heer As ons wag op die Heer As ons wag op die Heer Ons God Hy heers vir ewig Ons hoop Ons sterke redder U is die Ewige o Heer Die Ewige o Heer U sluimer nie U word nooit moeg nie U red die swakkes, die wat vrees Vertroos hul met U Gees U laat hul sweef soos arende U is die Ewige o Heer Die Ewige o Heer U sluimer nie U word nooit moeg nie U red die swakkes, die wat vrees Vertroos hul met U Gees U laat hul sweef soos arende