Skip to content

Silwer

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Ek het ons hond het uit die reรซn ingebring Jy's vas aan die slaap My wonde sing Ons het dit maklik laat lyk Maar jou boots is vol modder My hande vol bloed En al daai dรดnners kan wag Ek het ons ride uitgesort Ek het die bekers gepak Ons gaan ry die langpad om En die hemel is silwer Jy's storm van goud Die bomeโ€™s geraamtes Ek sal oud word by jou En die hemel silwer Jou hare is goud Ons ry deur geraamtes Ek wil oud word by jou Ek is deur monsters gejaag as 'n kind Maar ek het omgedraai Ek het my vuiste gebal Laat my nou opstaan soos 'n man vir jou Al is daar wild en pyn Vlak in my oรซ My verlede kan wag Ek pak my hart by jou in Met ons hond op die bak Kan ons ry, die lang pad om En die hemel is silwer Jy's storm van goud Die bome is geraamtes Ek sal oud word by jou En die hemel silwer Jou hare is goud Ons ry deur geraamtes Ek wil oud word by jou Lyrics & Song by Danie Du Toit Music by Spoegwolf