Skip to content
Lyric
Dive
Public playlists
My playlists
Search
Sign in
Dink Aan Jou
Bernice West
Popularity ยท Moderate
+
๐ฟ๐ฆ Afrikaans ยท Original
0
0
Listen
YouTube
1
2
3
0:00 / 0:00
Loading YouTube player...
Lyrics offset
Synced
Lyrics
Original
Translation
Bilingual
Ek dink aan jou voor ek dit hardop sรช
Ek onthou jou lyf as ek my kop neerlรช
Maar onthou jy nog die aande waar ons aan elke woord kon hang
Onthou jy nog die dade waar ons die melkweg vas kon vang
Ek dink aan jou as ek die stiltes voel
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ek hoor jou stem as ek die oggend proe
Voel alles binne my wat steeds na jou soek
Maar onthou jy nog die aande waar ek myself met jou kon deel
Onthou jy nog die koue wat warm by ons sou teel
Ek dink aan jou as ek saggies praat
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ek voel jou gewig wat teen my druk as ek sug
Ek voel steeds jou asem wat in my nek kom rus
Ek onthou jou nou meer as die aand wat jy hier kon rus
Soek jou nou meer as al die tye wat ons saam kon kus
Ek onthou jou mond as ek my lippe kner
Want ekke dink aan jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ja ek verlang na jou
Ja ek verlang na jou
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou (Ek verlang na jou)
Want ekke dink aan jou
Ja ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
Ja ekke dink aan jou
Ek verlang na jou
Ek verlang na jou
ย