Skip to content

Hoe Nou?

Popularity ยท Low

YouTube

Searching YouTube...

Lyrics

Hallo My liggie brand vir jou Dis die een langs die kaggel Wat ons warm hou Onthou dis bietjie laat So maak my aan die slaap As my drome my nog wakker hou Vanaand is ek rou Ek kry koud in die aande Ek voel alleen op sondae Ek's bang vir die donker gange Daar waar die monsters my nog pla Hoe nou Hoe nou Hoe nou Hoe nou Hoekom sukkel ek altyd met jou? Hoe nou Hoe nou hoe nou Hoe nou? Hallo Dalk bietjie laat vir nou Waar is die een Wie weet waarom Ek so vas kan klou Sy soek haar spasie en Ek soek net 'n drukkie Vanaand Vir nou Ek kry koud in die aande Ek voel alleen op sondae Ek's bang vir die donker gange Daar waar die monsters my nog pla Hoe nou Hoe nou Hoe nou Hoe nou Hoekom sukkel ek altyd met jou? Hoe nou Hoe nou hoe nou Hoe nou? So hou my net vas Hierdie gaan nog lank vat Hou my net vas Hierdie gaan nog seermaak Wie weet wat In jou kop aangaan? As jy daar staan En vir my vra Hoe nou Hoe nou Hoe nou? Hoe nou Hoe nou Hoe nou? So hou my net vas Hou my net vas Ek kry koud in die aande Voel jy alleen op Sondae? Ek's bang vir die donker gange Is daar nog monsters wat jou pla? Hoe nou Hoe nou Hoe nou Hoekom sukkel ek altyd met jou? Hoe nou Hoe nou Hoe nou?